Successfully reported
+33

Beachscape at Marginella

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Marginella, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beachscape at Marginella is geleë in 'n veilige kompleks in Umdloti, 'n klein oorddorpie langs die KwaZulu-Natalse Noordkus. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat 'n see-wegbreek soek.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die laaste slaapkamer met 2 stapelbeddens. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Daar is 'n eetkamertafel met stoele op die oordekte balkon waar gaste 'n maaltyd met 'n pragtige see-uitsig kan geniet.

Veilige parkering, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan die dag op die strand of by die gewilde getypoel deurbring wat 'n kort entjie weg is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek
TV

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Alandra Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 5 Marginella, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beachscape at Marginella het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Marginella, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4122064967fb1e55d07f40c692a4bf8811938a93eca2c856b267250fc8216eac9da26a8bdb6a4a787986d3047dc46be7295e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 5 Marginella Umdloti Beach 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.669036519842 31.119060115414
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang