Marianne Bachelor Flat
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Tortillis Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Marianne Bachelor Flat is 'n knus oopplan-woonstel op die eienaar se perseel in die kusdorpie Langebaan. Dit is 'n ideale keuse vir oornagverblyf of sakereisigers.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n gemaklike dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.
Verder is daar 'n braai-area en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Stompneus Lookout is net 1,7 km ver en Sandbaai-strand is net 2,4 km vanaf die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 111
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 92 Tortillis Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Marianne Bachelor Flat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Tortillis Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang