Marianne's B&B
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Annie Botha Avenue, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Marianne's B&B is 'n lieflike B&B in 'n stil, lowerryke voorstad, Riviera, in Pretoria en dit bied slaapplek in 3 Standaard-kamers en 'n Enkelkamer. Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf naby Steve Biko Akademiese Hospitaal, die Nasionale Argief van Suid-Afrika en die Landbounavorsingsraad.
Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers en elke slaapkamer bied slaapplek aan 2 gaste. Die 3 Standaard-kamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die Enkelkamer het 'n 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is 'n gemeenskaplike eetarea, leefarea en swembad. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek. 'n Komplimentêre ontbyt word in die eetarea gebied.
Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 87 Annie Botha Avenue, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Gaste dink Marianne's B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Annie Botha Avenue, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang