Successfully reported
+14

Marianne's Self-Catering Flat

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Tortilis Crescent, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Marianne's Self-Catering Flat bied 2 gerieflike huislike eenhede wat op die eienaar se perseel in Langebaan geleë is. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek in 'n gewilde kusdorpie, met baie doendinge beskikbaar vir alle ouderdomme.

Die een woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Dié woonstel beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea. Daar is ook 'n binnebraai-area met 'n TV wat alle DStv-kanale het. Die tweeslaapkamerwoonstel is op die grondvloer. Daar is ook 'n omskakelaar in geval van beurtkrag.

Die ander woonstel is 'n enkelwoonstel met 'n klein oopplan-kombuis en 'n aparte badkamer. Hierdie eenheid is op die boonste verdieping met 'n trap.

Beddegoed en handdoeke is ingesluit.

Marianne's Self-Catering Flat is 5 minute se ry vanaf die strand, winkels, restaurante, Langebaan Country Estate en ander besienswaardighede geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 111

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 92 Tortilis Crescent, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marianne's Self-Catering Flat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Tortilis Crescent, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4OTdkOTJlLThiYmQtNGM2NS04MTJmLTEzMThlNTBmMzQzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 110 5 1 5 92 Tortilis Crescent Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.098319874966 18.043882621288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang