Maria's in Melville
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 8th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Maria's in Melville is 'n selfsorg-eenheid in Melville. Die perseel het 'n sonkragstelsel en gevolglik is daar geen beurtkrag nie. Daar is ook 'n watertoevoerstelsel wat, indien nodig, water voorsien, maar dit is ongelukkig nie drinkbaar nie. Die eenheid is privaat en het trappe wat na bo lei tot op 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die tuin.
Dié oopplan-eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n slaap-, sit- en 'n kombuisarea. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n tafel en 'n toonbank waar gaste kan sit, eet of werk. Die sitarea het gemaklike stoele en lei na die privaat balkon waar gaste kan ontspan.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien en dit kan nie van die straat af gesien word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Quintus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3 8th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Gaste dink Maria's in Melville het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 8th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang