Successfully reported

Marico Bosveld Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
John S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Dankbaar vir hierdie oase! Wat 'n wonderlike ervaring! Netjies en alles in plek. Ek sou graag die matras en kussings wou huistoe neem! Het so lekker geslaap. Stil. Die aandete en ontbyt was heerlik en met liefde gemaak. Ek sal weer en weer hier oorslaap. Puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Was baie aangenaam gewees. Die verblyf was baie lekker. Na 'n 12 ure rit was dit soos 'n oase. Personeel het ons baie vriendelik ontvang al het ons eers 20:00 gearriveer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy M
1 nag Besigheidsreis
4.4
Feb 2024

Lovely space and I will book again. Marico was full and was moved to the guest house. I had a lovely room. It was huge with a much-needed aircon. No water during load shedding and no milk for coffee in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André V
1 nag Besigheidsreis
2.8
Aug 2024

Glad nie op standaard nie. Ongelukkig nie op standaard nie. Die plek is baie oud en benodig ongelooflik baie werk. Een kamer het nie water gehad nie, en by ontvangs was daar net gesê "Oh the water." Dieselfde kamer het baie waterskade en mif.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Pieter S
Kort verblyf
2.6
Mei 2024

Rustig, voorste #1 tot #9 is in 'n beter toestand as agterste (oorkant pad) #10+. Daar was geen warm water in #11 nie. Die wifi-wagwoord is nie gedeel nie. By twee geleenthede voor 16:00 was daar niemand by die ontvangs beskikbaar nie. Daar is nie gevra of daar belangstelling in ontbyt is nie (soos geadverteer). Na 'n klagte is ons na 'n nuut opgegradeerde eenheid (#9) geskuif, maar daar is weer daarop gewys dat die toilet konstant water lek. Skoonmakers moes dit gesien/gehoor het en die water vermorsing moet hanteer.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Wamatsha S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Awesome place. Classy rooms and food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Oorslaap oppad na Namibië. Ons was as gesin goed ontvang by die gastehuis en alle geriewe is aan ons verduidelik. Met navraag oor waar ons kan eet, was die gasheer ook nie tekort aan aanbevelings nie en nadat ons sy raad gevolg het, was ons aangenaam verras met heerlike etes.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis E
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2023

Netjies en rustige verblyf. Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hennie B
1 nag Gesin met tieners
3.4
Des 2023

Voldoende vir 'n vinnige oorstop voor die grens. Die plek is baie oud maar netjies. Ontvangs was baie vriendelik. Die kamer was skoon en handdoeke, tee & koffie was voorsien. Die stortvloerteëls was los en daar is nie 'n houer vir seep nie. Water was lekker warm. Die lugversorger het baie geraas, wat gehelp het om die verkeer in Gaberone te demp. Sal 'n waaier aanbeveel. Daar is nie 'n restaurant op die perseel nie. Nagwag op die perseel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Gerhard G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Oornag. Oornag voor Botswana - perfekte plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Renette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 President Street, Zeerust, 2865, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyB9C5AR4kPn9PZOb8FWqlJf9kafHXhImpEmBGJ1T4mS65gTau9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 5 President Street Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.541789680319 26.077820495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang