Successfully reported

Mariental Hotel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Sue-ann H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gerieflik, gemaklik en veilig. Die oornagverblyf was gerieflik, veilig en gerieflik. Net die WiFi was nie beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise F
1 nag
5.0
Apr 2025

Waarde vir geld vir gemaklike en lekker verblyf. Tweede keer wat ons hier slaap. Lieflike kuier en gemaklike verblyf, en personeel vreeslik behulpsaam en vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Die staff en diens is puik. Ons het baie lekker gebly na 'n baie slegte aand by Kameelboom Lodge in Vryburg. Die staf is wonderlik en baie behulpsaam. Die plus vir ons was 'n 5-slaaper. Ons is 'n familie van 5 en sukkel altyd om vir ons 'n oorslaapplekkie te vind wat ons pas. Ons het heerlik oorgeslaap. Baie dankie, Mariental Hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandi L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Rustig. Die kos was heerlik, maar ons air conditioner het ongelukkig nie gewerk nie en net 'n vreemde geluid gemaak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Lekker plek met goeie diens. Waarde vir geld, goeie kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Anneke A
1 nag
3.8
Mrt 2025

Goed genoeg. Skoon en netjies. Beddens slaap lekker. Restaurant nie te wonderlik nie. Hulle winkel vir toerisme, genaamd, Opgedollie, is tops.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elmien H
1 nag Gesin met tieners
2.0
Mei 2025

Teleurstellend en sal beslis nie aanbeveel of weer daar gaan bly nie! Die plek was baie mooi skoon en relatief veilig. Ek sal egter nooit weer daar wil bly nie en sal ander voornemende gaste ook ten sterkste afraai om daar te bly. Daar was die hele Sat aand tot na 12h musiekgeraas van die plaaslike gemeenskap (want dit het geklink of dit reg langs die hotel is). Verder het die WiFi in die kamers glad nie gewerk nie, so dit moet nie eens adverteer word nie, want dit is 'n probleem waaroor daar telkemale vorige kere ook gekla is. WiFi binne-in die hotel het die 1 dame my probeer help, en darem na 25 min se gesukkel, kon ek daarvan gebruik maak. Kos van die menu (aandete) was min vir die geldwaarde (klein glasie Don Pedro = R60!) en roomys was op, so kon slegs 1 Don Pedro en 1 milkshake bestel. Ontbyt was min en voorraad op (bv. muffins). Nie filterkoffie by ontbyt, slegs poeierkoffie bv. Ontvangs was nie by aankoms beskikbaar nie, daar was ook nie 'n klokkie vir diens nie. Ek moes in die hotel inloop en roep voor iemand gekom het. Ook geen ontvangs volgende oggend beskikbaar nie. Die 1 ontbytpersoneellid het haar gaan roep om te help bv. met die sukkelende WiFi probleem. Beide was darem baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Petro T
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Goeie nagrus. Baie lekker gebly by Mariental Hotel. Baie behulpsaam en vriendelike personeel. Gaan uit jou pad om jou te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Very nice place and friendly staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tommy G
1 nag Saam met vriende
4.6
Nov 2024

Highly recommended stay over with friendly staff and good food. A beautiful hotel in the small city. The aircon wasn't working in our original booking of a 4-sleeper room. The very friendly receptionist gave us 2 rooms at the back of the hotel. It was very clean and ideal for a stopover to Windhoek or Walvis Bay. Very pleasant staff and good food during dinner and breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Onelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Marie Brandt Street and Charney Road, Mariental, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUVBibRztdJ2IF4hEHjIcJYnEeotLGkoL1AKkHpnB4TiuUpvrIu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 39 5 1 4 Corner of Marie Brandt Street and Charney Road Mariental Hardap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.624131 17.959623
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang