Successfully reported
+25

Mariental Hotel

  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Marie Brandt Street and Charney Road, Mariental, Hardap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mariental Hotel is in die hoofstraat van Mariental geleë en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van die B1, verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Die verblyf bied 28 slaapkamers en is geskik vir enige groep. Elke kamer het ’n privaat, en suite-badkamer met ’n stort of bad, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer het ’n TV met sekere kanale.

’n Heerlik ontbyt is ingesluit by die kamer se tarief.

Die hotel spog met ’n a la Carte-restaurant op die perseel, asook ’n sportskroeg met pool-tafels en dobbelmasjiene.

Daar is 2 konferensiekamers en geriewe wat tot 60 afgevaardigdes op ’n slag kan akkommodeer. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Daar is ook 'n buitelugbiertuin met braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak.

Die hotel bied ’n veilige, rustige klein dorpie-atmosfeer en dis ’n goeie opsie vir oornagverblyf vir toeriste wat deur Namibië toer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Sue-ann H
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, gemaklik en veilig. Die oornagverblyf was gerieflik, veilig en gerieflik. Net die WiFi was nie beskikbaar.
Jul 2025
Eloise F
5.0
Waarde vir geld vir gemaklike en lekker verblyf. Tweede keer wat ons hier slaap. Lieflike kuier en gemaklike verblyf, en personeel vreeslik behulpsaam...
Sien meer
Apr 2025
Monique S
Gesin met klein kinders
5.0
Die staff en diens is puik. Ons het baie lekker gebly na 'n baie slegte aand by Kameelboom Lodge in Vryburg. Die staf is wonderlik en baie behulpsaam....
Sien meer
Mrt 2025
Petro T
Saam met vriende
5.0
Goeie nagrus. Baie lekker gebly by Mariental Hotel. Baie behulpsaam en vriendelike personeel. Gaan uit jou pad om jou te help.
Jan 2024
Cobus S
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice place and friendly staff. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Onelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Corner of Marie Brandt Street and Charney Road, Mariental, Hardap
  • Gaste dink Mariental Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Marie Brandt Street and Charney Road, Mariental, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUVBibRztdJ2IF4hEHjIcJYnEeotLGkoL1AKkHpnB4TiuUpvrIu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 39 5 1 4 Corner of Marie Brandt Street and Charney Road Mariental Hardap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.624131 17.959623
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang