Marietjie's Selfsorg
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 21 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 101 Berthold Alheit Street, Bay View, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 050R893 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Hartenbos, bied Marietjie's Selfsorg gemaklike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n klein gesin wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.
Hierdie woonstel kan gemaklik 2 volwassenes en 2 kinders onder 14 jaar oud akkommodeer en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank, ekstra gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n ingeslote binnehof met braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak. Gaste het veilige parkering op die eiendom.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 101 Berthold Alheit Street, Bay View, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Marietjie's Selfsorg het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 101 Berthold Alheit Street, Bay View, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang