Marilani Selfsorg-eenheid
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 534 Vuurklip Street, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Marilani Selfsorg-eenheid is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 5 mense in Die Wilgers-woonbuurt, waar gaste sal wakker word met die geluid van die voëls.
Gratis WiFi is beskikbaar.
Geleë in 'n sekuriteitskompleks met 24 uur sekuriteit. Die eenheid het 2 slaapkamers, 1 wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort asook 'n enkelbed in die leefarea. Hierdie selfsorg-eenheid is heeltemal privaat met sy eie ingang. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mini-stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en etenstafel. Satelliet-TV is beskikbaar en die leefarea maak oop op 'n klein balkon. Dit is 'n eenheid op die eerste verdieping en word via trappe bereik.
Marilani Selfsorg-eenheid is binne 2 km se ry vanaf Wilgers Hospitaal geleë, 3 km vanaf The Grove Mall, en het maklike toegang tot al die groot hoofweë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mariska Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 534 Vuurklip Street, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
- Gaste dink Marilani Selfsorg-eenheid het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 534 Vuurklip Street, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang