Marilyn's Rooms
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Fullard Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Marilyn's Rooms bied gerieflike verblyf in die suidelike uitbreiding van die Hottentots Hollandberge in Swellendam, sowat 240 km vanaf Kaapstad. Dit is 'n ideale opsie vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.
Gaste kan kies uit 3 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n omskakelaar vir kragonderbrekings in.
Die pragtige groen tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook die gemeenskaplike swembad en braai-areas geniet. Vir diegene wat die area wil verken, is perdry, wynproe, bergfietsroetes en verskeie restaurante binne maklike bereik. Gaste kry ook veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 95
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 18 Fullard Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Marilyn's Rooms het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Fullard Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang