Marina Beach Chalet
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Prince Edward Road, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Marina Beach Chalet is 'n knus hout selfsorg-chalet in Marina Beach in Southbroom. Dit is ideaal vir familie en vriende wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hul wegbreek na hierdie kusdorpie kan geniet.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers, beide met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Beide en suite-badkamers is toegerus met 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n eetkamertafel en gedeeltelike see-uitsigte, braaigeriewe, sonkrag en veilige parkering op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, en is ongeveer 250 m vanaf Southbroom-strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 30 Prince Edward Road, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Marina Beach Chalet het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Prince Edward Road, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang