Successfully reported

Marina Martinique B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Theo F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Alles was pefek - Verdien 5 Ster + Status. Fantasties

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietha
Marina Martinique B&B
Baie dankie. Altyd lekker om mense soos julle te ontvang.

Marc A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Warm hosts, stunning view, delicious breakfast! I had the most wonderful stay at Marina Martinique B&B! From the moment I arrived, Johan and Marietha made me feel right at home with their warm hospitality and attention to detail. The rooms offered stunning views of the marina. Breakfast was a real treat – fresh, delicious, and prepared with so much care. The location is perfect for a peaceful getaway. Johan and Marietha truly go above and beyond to ensure their guests have an unforgettable experience. I will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietha
Marina Martinique B&B
Thank you for your kind review. You are more than welcome. You are a blessing.

Christo V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie tegemoedkomend en vriendelike ontvangs. Baie lekker oornag. Ons sou baie graag langer wou kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maliza M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Asemrowend. Dit is die mooiste plek wat ek in 'n lang tyd gesien het. Die gasvrou gaan uit haar pad uit om mens behulpsaam te wees. Baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer soontoe gaan. Baie dankie vir die tydjie wat ons daar kom deurbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietha
Marina Martinique B&B
So dankbaar om gaste soos julle hier te ontvang. Baie dankie!

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Awesome. Awesome verblyf. Baie aangename gasvrou en heer. Sal beslis weer besoek as geleentheid dit voordoen. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietha
Marina Martinique B&B
Baie dankie, lekker om gaste soos julle te ontvang!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette S
1 nag Besigheidsreis
3.4
Jul 2025

Aankoms was swak hanteer deur 'n manlike persoon Geen proppe vir wasbak nie. Aankoms was swak hanteer deur 'n manlike persoon. Geen proppe vir wasbak nie; emmer in stort, geen waterbeperkings meer nie. geen lessenaar om by te werk nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marietha
Marina Martinique B&B
Jammer vir jou ondervinding by ons Gastehuis. Hiermee die inligting vanaf Kouga. Currently, water restrictions in Kouga are lifted for areas supplied by the Kouga/Loerie and Groendal sub-systems, but remain in place for the Kromme sub-system (including Churchill and Impofu dams). Specifically for Jeffreys Bay, which relies on Churchill and Impofu, restrictions are still in effect. Residents are encouraged to use water sparingly and report leaks. Beste wense. Marietha, Eienaar

Charles T
Kort verblyf
0.0
Mrt 2025

Asemrowend. Goeie waarde vir geld en uitstekende diens. 3 dae van 'n absolute ongelooflike ervaring. Die eienaars was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Uiters professioneel.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Eugene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekend. Die diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker rustig. Kan aanbeveel. Baie dankie vir 'n lekker verblyf daar. Alles was puik en van goeie gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietha
Marina Martinique B&B
Baie dankie. Voorreg om julle hier te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marietha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 972 Tobago Crescent, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmYzA1YzQ0LTYwNWQtNDhhYi05NDA1LTExOWU4N2M2NjVjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 972 Tobago Crescent Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.076259781459 24.913102984428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang