Successfully reported
+30

Marina Point 16

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen Drive, 16 Marina Point, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Marina Point 16 is 'n bekoorlike woonstel in 'n veilige privaat kompleks in Port Owen. Dit bied gaste ruim, gerieflike selfsorgverblyf binne loopafstand van plaaslike winkels en restaurante, wat dit 'n ideale plek maak om wateraktiwiteite soos kanovaart te geniet.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer op die solderkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Neem asseblief kennis dat daar 2 slaapkamers op die tweede verdieping is, en die derde slaapkamer is op die solder.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel en gemaklike rusbanke in. Dié area maak oop op 'n balkon met buitesitplek en 'n braai-area wat oor die Bergrivier uitkyk. Gaste het toegang tot 1 onderdakparkeerplek. Neem asseblief kennis dat daar geen TV of Wi-Fi is nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Quentin R
Saam met lewensmaat
5.0
Vibrant, amazing & peaceful. Honestly, one of the best places I have ever stayed. From the house to the view, everything was absolutely...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Hanli L
Gesin met klein kinders
5.0
Pleasantly surprised! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Jayson D
Gesin met tieners
5.0
Quiet and relaxing. Quiet, relaxing and nice views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Vernon B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir die geld spandeer. Ons het dit terdeë geniet, veral die uitsig en rustigheid wat die area bied.
Mrt 2025
Delani H
Gesin met tieners
5.0
Baie ontspannend en genotvol. Dit was heerlik rustig en presies soos geadverteer.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Trudy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Port Owen Drive, 16 Marina Point, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marina Point 16 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen Drive, 16 Marina Point, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2c0eb093d0a93e04bd7551f7b308cfaadc4ff652bd3e397b284290c71c951425ce9ad32acb416c86afc91753d5a3d107021?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Port Owen Drive 16 Marina Point 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786302545261 18.148193052273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang