Successfully reported

Marina point 25

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Renata R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Wonderful. We had a wonderful stay at Marina Point 25. Definitely 5 star, great location, upmarket with everything that one needs. Host was a super host, always checking that everything was ok. Will definitely be back. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Wonderlike naweek. Die huis was wonderlik toegerus, en die eienaar/gasheer was amazing. Sy het soveel moeite gedoen om vir al die karre ekstra parking te kry en seker gemaak almal is reg en gemaklik by die huis. Die huis self was skoon en netjies met meer as genoeg spasie vir almal gewees. Het heerlik gekuier en sal beslis terug wees en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Marina point 25
Dankie. Ek waardeer dit.

Laurinda J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie goed. Dit was baie lekker. 'n Tuimeldroër sal net aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wat kan ek sê, ons het dit geniet en as ek kan, sal ons weer so maak. Moet sê, uitsig uitstekend, bring die rustigheid na vore. Huis goed ingerig en alles is in plek. Geniet om daar te bly. Dankie, diens 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Marina point 25
Dankie. Jys meer as welkom. Groete.

Kenneth P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Dit het gevoel asof ek in my eie vakansiehuis was. Ongelooflik mooi plek. Ons het baie baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Marina point 25
Dankie. Eks so bly julle het van ons eenheid gehou en dat julle dit so geniet het. Julle is meer as welkom om weer te kom.

Mercia K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Location was great. Apartment was nice and clean with a spectacular view. We thoroughly enjoyed our stay. We will definitely be back. The owner communicated well, and responses were always swift.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Marina point 25
Thanks, Mercia. You're more than welcome.

Shaun D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Lieflike verblyf met alles wat jy kan benodig. Ons het baie lekker gebly, die akkommodasie is perfek uitgerus met alles wat jy kan nodig hê. Die plekkie is op die water en is lieflik vir 'n ontspannende ervaring. Die eienaar is baie behulpsaam en ons het 'n fantastiese ervaring gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Marina point 25
Baie dankie, Shaun. Ek is baie bly julle het dit geniet.

Marius J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Ons woonstel was absoluut pragtig, wat uitkyk op die lagoon, met 'n pragtige sonsondergang vanuit jou kamers of sitkamer. Die diens was wonderlik, alles en nog meer is daar wat 'n mens sou verwag het, baie netjies en mooi. 'n Wonderlike, rustige naweek om net te kan ontspan en herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Marina point 25
Baie dankie Marius. Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Dankie vir jou mooi resensie. Dit word opreg waardeer.

Denzil Arnold L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Place is excellent. The place is excellent to stay at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Marina point 25
Thanks Denzil. I really appreciate that.

Hilda M
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Perfect. Safe secure complex. Perfect location. Everything was absolutely stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Marina point 25
Thanks Linda.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maryke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Marina Point, Port Owen, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyYmU1NDM4LWFjNzUtNDEyMi04ZDc3LTgwMTBjZGQ4Y2I3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 37 5 1 5 25 Marina Point Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786592173726 18.148529488886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang