Marina Sands 13A
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin Drive, 13A Marina Sands Marina Martinique, Jeffery's Bay, 6330, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 518R1 291 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Marina Sands 13A is 'n selfsorgwoonstel in Astonbaai, Jefferysbaai en bied asemrowende uitsigte oor die Marina Martinique-kanale en die see.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het ingeboude kaste en 'n lessenaar en stoel. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix en toegang tot onbeperkte Wi-Fi met 'n omskakelaar in geval van beurtkrag.
Gaste het toegang tot 'n sitarea met gestapelde deure wat oopmaak op 'n balkon met 'n privaat braai, wat pragtige uitsigte bied. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Dolphin Drive, 13A Marina Sands Marina Martinique, Jeffery's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Marina Sands 13A het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin Drive, 13A Marina Sands Marina Martinique, Jeffery's Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang