Marina View Apartment 20 @ Port Owen
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen Drive, Port Owen Marina Unit 20, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R2 185 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Marina View Apartment 20 @ Port Owen is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige landgoed, reg aan die oewer van die Bergrivier in die Port Owen Marina. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan Velddrif.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, beide met 'n en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon met 'n braai, 'n buite-eetarea en ongerepte uitsigte oor die marina geniet, asook direkte toegang tot die marina via 'n gedeelde jetty. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 'n putt-putt-baan. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Aktiwiteite op die perseel sluit in visvang, kanovaart en fietsry. Geriewe soos winkels en restaurante is naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.4/5
First Private Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 27
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Port Owen Drive, Port Owen Marina Unit 20, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen Drive, Port Owen Marina Unit 20, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang