Marine 115
Beskrywing
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede kamer is ingerig met enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Hoofslaapkamer het en suite-badkamer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n gas/elektriese stoof met oond, 'n mikrogolfoond, ketel, en eetgerei en breekware in. Die eetarea en sitarea het 'n 4-sitplektafel en buitebraai-area op die patio.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen rook word toegelaat nie. 
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat die prys getoon is per persoon wat 'n kamer deel. 
Spesiale reëlings moet getref word indien enkelgaste daarop aandring om in aparte kamers te slaap.
Al die leefareas sal toeganklik wees, maar slegs die aantal gaste wat bespreek is, sal geakkommodeer word
Kinders tussen 0-2 jaar oud is gratis met die verstandhouding dat geen bed/kamer vir die baba voorberei is nie en die baba slaap in sy eie bedjie of by sy/haar ouers. 
'n Babybed kan voor aankoms gereël word.
 Indien ouers 'n kamer vir hul baba verkies, is standaardtariewe per kamer van toepassing.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Twee slaapkamers het see-uitsigte. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die derde slaapkamer het twee enkelbeddens. Die eenheid het twee badkamers met toilet, stort en wasbak elk. Neem asseblief kennis dat die prys altyd per persoon is wat 'n kamer deel. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof en oond, 'n mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser, 'n ketel, en eetgerei en breekware in. Die eet- en sitarea het 'n 6-sitplektafel en 'n binnebraai. Die see-uitsig-sitkamer het drie leerbanke en 'n koffietafel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbedjie
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen rook word toegelaat nie. 
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat die prys getoon is per persoon wat 'n kamer deel. 
Spesiale reëlings moet getref word indien enkelgaste daarop aandring om in aparte kamers te slaap.
Al die leefareas sal toeganklik wees, maar slegs die aantal gaste wat bespreek is, sal geakkommodeer word
Kinders tussen 0-2 jaar oud is gratis met die verstandhouding dat geen bed/kamer vir die baba voorberei is nie en die baba slaap in sy eie bedjie of by sy/haar ouers. 
'n Babybed kan voor aankoms gereël word.
 Indien ouers 'n kamer vir hul baba verkies, is standaardtariewe per kamer van toepassing.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 115 Marine Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang