Marine Square 2 Bedroom Apartments
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 College Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Marine Square 2 Bedroom Apartments is in Hermanus geleë en bied gehalte-selfsorgverblyf wat gerieflik naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede geleë is.
Elke woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamers het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of net 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefareas het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n privaat balkon met braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek agter 'n hek op die perseel.
Marine Square 2 Bedroom Apartments is die perfekte basis vir gesinne wat Hermanus en die omliggende Overberg wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 32
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 6 College Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 College Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang