Successfully reported

Mariner Mews

Selfsorg

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Lenie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Awesome family holiday destination! Right on the beach. No need to drive anywhere. Thanks for your hospitality! We had a great holiday and it felt like home. The location is perfect. Whales and dolphins visibility is very good. Could not have asked for better. Only the tumble dryer that was specified as a washing machine, other than that it was perfect! Will book again for sure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Wonderlike wegbreek vir absolute ontspanning. Uitstekende verblyf. Briljante ligging. Goed ingerig vir selfsorg, gerieflike verblyf. Fantastiese uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Engela B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2025

Beste see uitsig en toegang in die Suidkus! Direk van stoep tot strand! Beste see uitsig wat mens kan kry op die Suidkus! Groot stoep loop uit op gras wat direk aan sand en see grens. Ongelukkig gaan die dorpie maar bietjie agteruit, maar jy gaan nie 'n beter uitsig kry nie. En baie gerieflik vir kinders om kort-kort sonder moeite op die sand te kan speel. Moet deur tolhek na Shelly Beach reis vir beter winkels as wat Hibberdene self bied.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Rowena H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2025

A stunning venue and stay all round. Really stunning views of the ocean and loads of marine life. I battle with my chest and did find that the main bedroom needs mould removed - I battled to breathe all weekend. But we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Alta J
Lang verblyf Gesin met tieners
3.0
Jan 2025

Pragtige uitsig, ongelukkig het van ons tyd verlore gegaan agv 'n vuil eenheid. Ongelukkig was die eenheid bitter vuil en daar moet onderhoud in die eenheid gedoen word. Dis 'n goeie ligging en ideaal vir kinders, maar die eienaar sal moet opskerp op sy onderhoud asook sy skoonmaakdienste.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Janet B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jul 2025

Not the best. The location on the beach was perfect for the family. The general look of the unit was good until you got to the bathrooms. Full of mould around the bath, basin, floor, etc. The ceilings were full of mould and you could smell it. I'm sure it's not healthy. The host was not helpful at all when we asked questions. We watched TV on an iPad as we could not get the TV to work properly. I love the venue and have used other units there before, but no. 7 was not a good experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Alta J
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jan 2024

Heerlik gebly maar skoonmaak dienste skiet kort in die eenheid. Ons het baie lekker gebly. Maar die eenheid was nie skoon nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Rolf R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2023

Ons was baie beïndruk met die woonstel. Baie netjies en skoon. Die ligging is fantasties en ons gesin het dit baie geniet. Dit is baie veilig en ons het lekker uitgerus. Ek sal dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Logan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 655 Barracuda Boulevard, Unit 7 , Mariner Mews, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefa7605c5c38e8112d39480ba64e5223cd7a3ada7c923a17e83638528f93e6d2b047be95b5b084e3c6e8a6b292cc553603dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 8 5 1 4 655 Barracuda Boulevard Unit 7 , Mariner Mews 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.573415652341 30.576539707107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang