Successfully reported
+26

Marisch Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Bergsig Avenue, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Marisch Bed and Breakfast is 'n moderne B&B in 'n stil buitewyk van Newcastle en ideaal vir paartjies en sakereisigers.

Die gastehuis bied verblyf in 4 gerieflike slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste kan 'n heerlike ontbyt buite op die onderdakstoep geniet en daar is braaigeriewe beskikbaar. Genoeg veilige parkeerplek is agter geslote hekke beskikbaar.

Newcastle bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede om te verken. Gaste kan die Black Rock Casino besoek of 'n rondte gholf by die Newcastle Gholfbaan speel. Die area is ryk aan geskiedenis en gaste kan die Anglo-Boereoorlog Museum of Talana Museum besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chantel P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plekkie (met 'n lekker ontbyt)! Gemaklik, gerieflik en baie vriendelik, baie dankie oom Andries!
Aug 2025
Ronnie S
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Baie lekker oorgeslaap, gasheer was baie vriendelik en ontbyt was regtig lekker.
Mei 2025
Nicolene P
Saam met lewensmaat
5.0
Oom Andries en sy vrou is die vriendelikste mense ooit! Baie dankie Oom en Tannie vir die gasvryheid. Ons het so tuis gevoel. Ontbyt was heerlik. Het ...
Sien meer
Apr 2025
Nokwanda Y
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. My sister and I had a lovely stay. The host was very friendly! The breakfast was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Karin S
5.0
Uitstekend. Baie dankie, vir jou gasvryheid. Ons het baie lekker gebly.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 6 Bergsig Avenue, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Marisch Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Bergsig Avenue, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4906303275e87a027a761a18b03769dc9b8587fd6fa11e2ea2450ea3edd7c48d606303479a2d7b871dcbe7da04a79f790ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 6 Bergsig Avenue Hutten Heights 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.730356370629 29.921543598175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang