Maritza Guest House
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Grey Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Maritza Guest House is semi-selfsorg in Carnarvon, Noord-Kaap. Daar is 5 kamers beskikbaar in die Victoriaanse huis, almal met en suite-badkamers en privaat ingange.
Die kamers bestaan uit óf enkelbeddens óf enkel- en dubbelbeddens met en suite-badkamers en net storte. Elke eenheid het ook 'n yskas/vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, basiese selfsorgtoebehore, 'n TV met sekere DStv-kanale en elektriese komberse. 3 uit die 5 kamers het lugversorging. Verwarmers is ook beskikbaar vir daardie kouer Karoo-aande. Handdoeke en stortjel word in elke kamer voorsien asook vars, skoon linne. Vir die gaste wat 'n volledige ontbyt wil hê, is daar pragtige restaurante in die dorp.
Maritza Gastehuis het 'n braai-area vir alle gaste om te gebruik. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 247
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1 Grey Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Gaste dink Maritza Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Grey Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang