Successfully reported
+131

Marjaniek Wedding Venue and Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R104, 45 Spruitfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R1 210 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Marjaniek Wedding Venue and Guesthouse is 20 km buite Rustenburg en 8 km vanaf die Buffelspoort op die N4-hoofweg geleë.

Dis die ideale plek vir 'n rustige wegbreek waar gaste die wild, voëls, natuur en omliggende berge kan geniet.

Akkommodasie word in unieke en suite-kamers in die gastehuis gebied.

Ontbyt word in die eetsaal voorgesit. Gaste kan van die braaigeriewe en swembad gebruik maak. Die eiendom het 24 uur-sekuriteit. Daar is doendinge soos voëlkyk in die area. WiFi is beskikbaar in die gemeenskaplike areas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marjaniek Venue
Wedding

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R104, 45 Spruitfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Marjaniek Wedding Venue and Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 210
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 210
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 210
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R104, 45 Spruitfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeaeb10b9f7cb7a594146cf57ac2c50895a3b6b1189668b450c1cc314831f0206e5a881a5acd432aeccac2ec37ca83f60c344?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 R104 45 Spruitfontein 0299 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.75516 27.415133
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang