Successfully reported

MarLeô Vakansie huis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Jacqueline V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Lovely accommodation, lots of animals visit. Lovely spacious, neat home. Lots of animals come to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Excellent stay. Excellent stay. I will recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
MarLeô Vakansie huis
Thank you for the review!

Brenda L
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

We enjoyed our stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
MarLeô Vakansie huis
I am happy that you enjoyed your stay.

Elichia F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Ongelooflike, rustige en toegeruste huis om weg te breek. Ons het so lekker gekuier en gerus, dat ons nie wou teruggaan huis toe nie. Die huis is baie goed toegerus met enigiets waaraan jy kan dink. Daar was genoeg spasie vir al 5 van ons en selfs die tieners was gelukkig. Inboekdiens was vinnig en alle inligting wat ons vooraf ontvang het, was akkuraat en omvattend. Heerlike kuier en ons sal definitief weer in die toekoms daar draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
MarLeô Vakansie huis
Ek is bly dat julle dit geniet het.

Johan V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Ons het rustig gekuier saam ons familie. Ja, ons het vreeslik baie lekker gebly. Ons is vriendelik verwelkom. Dit was stil om ons en ons het die diere geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
MarLeô Vakansie huis
Baie dankie vir die positiewe resensie.

Gerhard N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Lekker gemaklike en praktiese verblyf. Heerlik gebly. Baie diere wat kom kuier (bedel).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
MarLeô Vakansie huis
Baie dankie vir die resensie

Jolene J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Very nice stay. Amazing stay. Will definitely book again. So many animals came to the house. We really enjoyed ourselves. The host was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
MarLeô Vakansie huis
Happy that you had a nice stay!

Gerhard B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Was baie lekker en en als was daar wat jy benodig op 'n vakansie. Het 'n heerlike breek gehad en die verblyf met geriewe was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Rustig met baie wildlewe om jou. Huis het alles wat benodig word en het baie lekker gebly met baie diere wat die tuin besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
MarLeô Vakansie huis
Cecil, baie dankie vir die resensie.

Claude N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Great. Everything was great. The only thing is it rained and the one bedroom with 2 single beds leaked through, as well as the patio. Everything that was left on the patio was wet. But other than that, it is a beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
MarLeô Vakansie huis
Thank you for your review. Thank you for letting us know about the roof that is leaking. Yes, the deck is not sealed. We will have to look into that.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 280
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 280
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 280
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4294 Impala Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA466df84d9871c957323a4f5bb16bba17abd319c40808ecd29991fdf9576f1285dee897b2721f68883285b04aa3a59f9dfad3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 280 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 4294 Impala Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.3568855 31.8059247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang