Marlo Huis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Somerset Road, Gordon's Bay, 7151, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Marlo House bied knus verblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, geleë in die hartjie van Gordonsbaai. Dit is ideaal vir oornagverblyf of sakereisigers.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, mini-yskas, mikrogolfoond, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruimte het ook 'n sitarea en 'n TV met stromingsdienste. 'n Lessenaar en gratis WiFi is beskikbaar.
Buite die woonstel is daar privaat braaigeriewe, 'n omheinde tuin en veilige parkering. Hierdie verblyf is ongeveer 10 minute van winkels af en binne loopafstand van die see.
Hierdie woonstel is rookvry binnenshuis, maar rook word toegelaat in die buitesitarea. Maak asseblief seker dat alle sigaretstompies volledig geblus en behoorlik weggedoen word.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Louisa & Martin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 46 Somerset Road, Gordon's Bay, 7151, Wes-Kaap
- Gaste dink Marlo Huis het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Somerset Road, Gordon's Bay, 7151, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang