Marloth Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4306 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Marloth Cottage is 'n moderne vrystaande selfsorghuis in Marloth Park. Marloth Park grens aan die Krokodilrivier, die mees suidelike grens van die Krugerwildtuin, en word slegs deur 'n elektriese heining van die Krugerwildtuin en die Groot Vyf geskei.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort. Elke slaapkamer het lugversorging en plafonwaaiers. Gehalte-linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en leunstoele. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite die huis is daar 'n patio met buitemeubels, 'n vuurput met sitplek en 'n swembad met sonstoele, perfek vir daardie warm somersdae. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4306 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Marloth Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4306 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang