Successfully reported

Marloth Getaway

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Magriet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Veilig, rustige atmosfeer om God se handewerk te beleef en te waardeer. Dit was 'n baie lekker wegbreek en die akkommodasie was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine Althea
Marloth Getaway
Pleased you enjoyed your stay. Welcome back any time.

Jacob V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Truly amazing. It was amazing and Lorraine was friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rus en vrede. Dit was die tweede keer dat ons hier gebly het. Dit is die ideale wegbreekplekkie in die bos. Dit is netjies en skoon. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Diere kom kuier gereeld by jou stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Awesome. Het vreeslik lekker gebly en wou nie terugkom huistoe nie. Sal enige tyd weer soontoe gaan. Tannie is baie vriendelik en die plek is mooi. Baie diere gesien. Geen WiFi, maar ek wil nie opsies gehad het nie al het jy baie goeie opsies, wou net rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rufus S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Definitief heerlik gebly en die huis is pragtig skoon en het alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine Althea
Marloth Getaway
Pleased you enjoyed your stay. Hope to see you again.

Carika W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine Althea
Marloth Getaway
Pleased you enjoyed your stay. Would love to host you again.

Nicolene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Peaceful, beautiful, tranquility. Nice and quiet, just what we needed away from home. Not far from the shops and restaurants if that is what you want. Enjoyed the big boma where we could make a nice fire. Lots of animal visits and also nightly sounds were great with the sound of night oil and bushbaby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Terdee geniet, kan aan beveel. Lekker gebly, baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Goeie plek om rustigheid te ervaar in die natuur. Oulike plekkie. Niks luuks nie, maar alles wat jy nodig het is daar. Baie rustige plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Had a wonderful stay. We had a wonderful stay. Lorraine was great and ensured we were comfortable. The house was clean and neat and well equipped. Cozy house with wildlife on your doorstep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lorraine Althea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2336 Butterfly Street, Marloth Park Conservancy, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkMjJjMmMyLTY2ODYtNDY0OS1iYjQwLTYxNmViNzNkMWQ5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 51 5 1 5 2336 Butterfly Street Marloth Park Conservancy 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.339965665753 31.779225468636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang