Successfully reported

Marloth Kruger Whispering Ants

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mariaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Uitstekend! Was heerlik! Sal Whispering Ants 100% aanbeveel. Dit is definitief die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kempie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Ek beveel dit vir enige iemand aan. Baie lekker gebly. Lekker ruim huis, met 'n lekker stoep en braai area. Ons het lekker gebly en gekuier by Whispering Ants in Marloth Park.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laverne H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Pragtige plek, baie diere! Heerlik gebly, mooi natuur en baie diere gesien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

5 ster. Beste plek om te bly. Luuks en ons verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thea L
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

Salig, gesellig en opwindend. Gerieflike verblyf in goed toegeruste, gesellige huis. Privaat geleë. Perfek om te rus, wildtuin te besoek, of om saam met gaste te kuier. Sal beslis aanbeveel en self weer gebruik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cornelius C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

10 uit 10 net te kort om alles te doen. Was 'n ongelooflike naweek, baie rustig en baie wild gesien. Sal enige tyd weer gaan. Mense baie vriendelik en Estelle was baie vriendelik en behulpsaam. Whispering Ants baie skoon en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Rustig en baie skoon. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank M
Kort verblyf
4.6
Des 2024

Bos wegbreek vir die siel! Dit was 'n baie lekker wegbreek gewees en ons kon behoorlik uitrus en die jaar saam as gesin afsluit! Die enigste negatief, waaroor die gasheer geen beheer gehad het nie, was die gedurige kragonderbrekings, wat soms tot 16 ure geduur het - dit is ongelukkig iets wat ons in ag sal neem, vir toekomstige besoeke aan Marloth Park. Daar was 'n paar ander klein probleme, maar is vinnig deur die gasheer aangespreek en opgelos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daan L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Dit was 'n wonderlike kuier en ons almal het dit geweldig geniet. Plek is baie netjies en alles is in die huis wat 'n mens nodig het. Baie dankie vir Estelle se vriendelikheid en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Dit is baie ruim, netjies en privaat. Dit is die klein dingetjies soos ys, hout, beskuit, water, koffie etc. wat vir jou wag wanneer jy arriveer wat jou baie welkom laat voel.Marloth Kruger Whispering Ants is die plek vir 'n lekker vakansie. 'n Naweek is te kort om alles te geniet wat dit aanbied. Sal beslis weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1533 Finch Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41ad36c3c4fb899e4045bddf2f101ef907fc4ac935b38a8320a9c5e5a7ff38400cf6083dc8a758e94390d6967e43cc540495?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 10) 16 5 1 5 1533 Finch Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.349776967592 31.760834402447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang