Successfully reported
+61

Marloth Park Hippo House

Weeksdagaanbod 25% af

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Okt 2025 tot 11 Des 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3295 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R3 995 R2 997 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Marloth Park Hippo House is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die bekende Marloth Park-natuurreservaat geleë is. Die eiendom kyk uit oor die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 persone en bestaan uit 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Twee slaapkamers het 2 enkelbeddens en twee met koningingrootte-beddens, en die badkamers het 'n stort of bad. Die volledig toegeruste kombuis het 'n groot yskas-vrieskas, 'n gasstoof met 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond en 'n ysmaker.

Die sitkamer op die boonste vloer bied 'n groot platskerm-TV met volledige DStv-kyk. Die sitkamer maak oop op 'n oopplan-eetarea, en van daar af na die boonste dek wat 'n buite-eettafel het. Daar is 'n buitebraai-area, gekombineer met 'n boma-area waar mens saans om 'n vuur kan ontspan.

'n Klein plonspoel is beskikbaar vir gaste om ook te gebruik. Bergfietsry langs die rivier is ook baie gewild, want die terrein is gelyk en die rivierfront is ongeveer 8 km lank wat vir uitstekende wildkyk maak.

Gaste wat by die huis bly, kan dus die Groot 5 vanaf die boonste dek sien wanneer hulle die rivier besoek. Marloth Park het ook sy eie diere soos kameelperde, wildebeeste, sebras en rooibokke. Aan die Krugerwildtuin se kant van die rivier is daar 'n heining wat die diere van Marloth Park skei.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Danie N
5.0
Lekker naweek saam met kinders en kleinkinders. Ons het albei 80 geword. Baie lekker gebly. Dankie.
Aug 2025
Annamarie V
Gesin met klein kinders
5.0
Home away from home. Ruim, gerieflike huis, dadelik hierdie gevoel.
Feb 2025
Henry S
5.0
Perfekte bestemming in Marloth Park. Baie lekker gebly. Plek was netjies en baie diere het kom kuier. Vir die mense van Australië was dit werklik 'n b...
Sien meer
Jul 2024
Mev E
Gesin met tieners
5.0
Ideale kuier huis. Pragtige ligging. Mooi ligging, ruim, interessante kuierhoekies en buite kuier ruimte. Ideale huis vir familie kuiers. Ons het groo...
Sien meer
Jun 2024
Hymie S
4.8
Baie netjies met baie fasiliteite om van gebruik te maak. Ons het lekker gebly. Die huis was netjies en Lufi was behulpsaam. Die huis het alles wat on...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Abri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 107

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 3295 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Marloth Park Hippo House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 995
R 3 995 R 2 997
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 995
R 3 995 R 2 997
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 995
R 3 995 R 2 997
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3295 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d3b218033c85c0eec5f4f1899a12180409420360bc3c14761e996c25ff1d1acc57bebded19b634f08f492c927642b9caa4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 995 nouVanaf R2 996 per nag (plek vir 8) 36 5 1 5 3295 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.336593078778 31.812248909504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang