Rinkhals Athule House
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2234 Rinkhals Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Rinkhals Athule House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grasdakhuis in Marloth Park.
Die huis met lugversorging beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 7 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. 'n Slaapbank is beskikbaar om 'n ekstra gas te akkommodeer.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en ketel, en beskik oor 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Bykomende kenmerke sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n pooltafel in.
Die huis het tuin-uitsigte, 'n terras, 'n balkon, 'n braai-area en 'n privaat swembad vir gaste om te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elmar Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 60
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2234 Rinkhals Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Rinkhals Athule House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2234 Rinkhals Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang