Successfully reported

Marnicus B&B

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Abigail M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly. Sal beslis weer kom. Aangename gasvrou en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marijke
Marnicus B&B
Dankie Abigail, dat julle by ons oornag het, dit was voorwaar 'n plesier om julle te huisves en te ontmoet. Ons hoop om julle weer by ons te ontvang. Vriendelike groete, Nico en Marijke

Loretta R
1 nag
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly, baie skoon, baie vriendelike ontvangs gehad. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marijke
Marnicus B&B
Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit. Altyd weer welkom by ons, ons ontvang julle graag. Vriendelike groete.

Rachel G
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Wonderlike verblyf. Besonderse vriendelike hantering en opvolging voor en na die besoek. Aandete was heerlik en smaakvol voorberei en aangebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Ons seun is in 'n rolstoel en die gasvrou het uit haar pad gegaan om dit vir hom toeganklik te maak. Sy het selfs so ver gegaan om spesiaal 'n deur te verwyder vir toeganklikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Dit was baie gerieflik en sal dit ten sterkste aanbeveel. Dit was heerlik! Lekker gebraai en ontspan by 'n mooi, skoon swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nel I
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mei 2024

We had a pleasant stay. A small group of colleagues recently stayed at Marnicus B&B and was thoroughly impressed. Maryke, our stunning host, went above and beyond to ensure our stay was comfortable and enjoyable. From the moment we arrived, her warm welcome and prompt communication made us feel at home. When one of our delegates left an item behind, Maryke swiftly arranged for it to be sent via courier. Her attention to detail and exceptional hospitality make Marnicus B&B a top recommendation for anyone visiting Odendaalsrus and its surrounds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marijke
Marnicus B&B
Thank you, Isme, for your time to write a review regarding your stay with us. We are very glad and grateful that you enjoyed your stay with us. Satisfied guests are our main goal. We hope to accommodate you in the future again. Kind regards, Marijke

David D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Was skoon en veilig. Sal vir enige iemand aanveveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Aangename Akkommodasie. Die kamer was baie gemaklik en die gasvrou baie toeganklik en vriendelik. Sal beslis weer van dié akkommodasie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marijke
Marnicus B&B
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie dankbaar jul het jul verblyf geniet, altyd weer welkom by ons. Vriendelike groete Marijke

James M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Uitstekende geriewe en diens. Sal beslis weer gebruik maak van hulle. Baie netjies en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marijke
Marnicus B&B
Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit. Altyd weer welkom by ons. Vriendelike groete Nico en Marijke

Holger F
1 nag Saam met vriende
4.4
Mei 2022

Quiet, private, no fuss. Quiet place, friendly service, no problems whatsoever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marijke
Marnicus B&B
Dankie Holger, dat jul by ons oornag het. Julle is altyd weer welkom en dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit. Vriendelike groete Marijke van Rooyen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marijke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Goosens Street, Odendaalsrus, 9480, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkMDA4NTA3LTg1N2EtNGIwMy05ZGNmLWVjY2U0NjdhZDg3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 72 Goosens Street Odendaalsrus 9480 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.878126683273 26.68663145966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang