Maroela Guest Lodge
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Mareola Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Maroela Guest Lodge is op 'Helshoogte', 'n bergrant wat oor die dorp Thabazimbi en die Waterberge uitkyk, geleë en bied gerieflike verblyf 15 km vanaf die Marakele Nasionale Park.
Verblyf word gebied in 5 kamers, elk met 'n TV met M-Net, 'n yskassie, 'n en suite-badkamer en lugversorging. Gaste is meer as welkom om hul eie drankies saam te bring. Daar is ook 'n lieflike swembad, en gaste kan ontbyt geniet terwyl hulle uitkyk oor die Thabazimbi-bosveld en Waterberge. Geniet die rustigheid van die bosveld en kyk hoe die son ondergaan oor Thabazimbi vanuit jou kamer of vanaf die houtdek.
Naby kan gaste die Marakele Nasionale Park besoek, die lodge kan piekniekmandjies en koelbokse reël. Net buite Thabazimbi kan gaste perdry en staproetes geniet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Estie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 9 Mareola Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Maroela Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Mareola Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang