Successfully reported

Maroela Treetop Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Hannnes M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Altyd 'n goeie opsie as jou kind by Camp Discovery is. Skoon en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Vriendelike, behulpsame diens. Ons is baie vriendelik ontvang en het vreeslik lekker gekuier by Maroela.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Gerieflik en netjies. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ruim en werklike "nice" uitleg van die eenheid met die privaat braai area. Baie lekker gebly en oornag. Sal vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gekuier, baie dankie. Lekker naby aan Camp Discovery en Dinokeng. Lekker groot gemeenskaplike swembad. Eie privaat stoep met braaier. Het 'n binne- en buite-stort asook 'n bad. Maroela Treetop het ongelukkig nie 'n restaurant of winkeltjie op die perseel nie, maar daar is lekker restaurante in Dinokeng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy Mmamoloi T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Excellent. Good service. The host was very welcoming and everything was more than expected. Actually, the pictures are not as personal as the place is.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Maroela Treetop Lodge
Thank you for the positive feedback. Trust to see you again.

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker gekuier. Oord is baie netjies. Vriendelike personeel. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Was slegs oornag. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janet P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Die 2 aande wat ons daar geslaap het, het ons geen probleme gehad nie. Baie lekker gebly, vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca G
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Uitstekende waarde vir geld. Uitstekende vriendelike behulpsame kliëntediens in netjiese kamers waar mens niks meer kan benodig nie. Skoon swembaddens en kinderspeeltoestelle. Diere in kamp lyk baie goed versorg. Julle sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 5 Rondefontein, Pienaarsrivier, Hammanskraal, 0420, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23b62bf51ff40819c406c1640f0574e298fedc45158b2149d2bac1b9d7ad89500023627de7efcc7c8a8fe93db42671bc4041?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 Portion 5 Rondefontein Pienaarsrivier 0420 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.320287796792 28.418334639282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang