Successfully reported
+24

Marrakech Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Wessels Avenue, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welkom by Marrakech. Ervaar Marrakech se bekoring en afgesonderde betowering, 'n plaasagtige toevlugsoord wat op 8 hektaar grond in skilderagtige omgewing geleë is. Die dekor bestaan uit ou en nuwe items wat oor die jare versamel is uit Marokko, Java, Egipte, Afrika en meer.

Marrakech is daartoe verbind om aan die presiese behoeftes van alle gaste te voldoen, en bied verblyf teen baie mededingende tariewe. Verblyf word gebied in 4 stylvolle kamers, waarvan 2 deure het wat lei na 'n sonbespat tuin met volop voëllewe.

Al die slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort en 'n bad, lugversorging, 'n TV met Openview, en WiFi-internettoegang.

Marrakech is gerieflik geleë en bied beide konferensie- en trougeriewe. Die swembad en patio-area is ideaal vir skemerkelkiepartytjies, en verjaarsdagpartytjies vir volwassenes of kinders, en 'n braai-area is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wynand/Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 5 Wessels Avenue, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Marrakech Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Wessels Avenue, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA548414d9f47bbef38753a600995c0180379a9a3fc0ce753f18bb23b7a37ce188bbee653b691c8b80a6fd915f2a148f92eef3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 5 Wessels Avenue Spitskop 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.058975 26.136501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang