Successfully reported

Marrian George Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Jan K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Baie lekker gewees. Ons verblyf was baie goed en etes in die restaurant ook uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hope
Marrian George Hotel
Baie dankie vir julle mooi woorde! Ons is verheug dat julle verblyf en die etes in ons restaurant so goed was. Dit beteken baie vir ons, en ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Ronel M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Voel soos uit 'n ander wêreld, voorwaar eerste klas! Wat 'n pragtige plek, diens was fantasties en die kos uit 'n boek. Ek kan hulle vir enige persoon aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hope
Marrian George Hotel
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat jy die ervaring as eerste klas beleef het. Jou aanbeveling beteken vir ons ongelooflik baie, en ons sien daarna uit om jou weer hier te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hope Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Main Road, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa0669e068000a6af28bc90a8dc6dd2e876ad09b9ec731aab60248604551ce6a46ce347ca9a685e7e60549cd2d66817e95a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 920 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 1 Main Road Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.020938721826 18.680510673611
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang