Successfully reported
+37

Marrian George Hotel

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Main Road, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 920 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Marrian George Hotel is in Koringberg geleë en bied ruim en gerieflike verblyf met ontbyt ingesluit. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.

Verblyf word in 5 kamers gebied wat elk slaapplek aan 2 of 3 gaste bied. Die kamers het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed of slegs 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Elke kamer het lugversorging, 'n sitarea en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gedeelde MG-kantien in die oorspronklike Wildehurst-wynkelder waar ontbyt geniet kan word.

Die hotel lei na 'n fynbostuin met 'n swembad en 'n kroukiegrasperk. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hope Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Main Road, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marrian George Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Main Road, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa0669e068000a6af28bc90a8dc6dd2e876ad09b9ec731aab60248604551ce6a46ce347ca9a685e7e60549cd2d66817e95a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 920 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 1 Main Road Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.020938721826 18.680510673611
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang