Marrick Safari
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R357 Douglas Road, Kimberley, 8305, Noord-Kaap
-
Vanaf
R1 300R1 040 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Marrick Safari is net 12 km vanaf die stad Kimberley geleë en bied gerieflike verblyf op 'n wildsplaas wat in 3000 hektaar ongerepte savanne-doringveld geleë is.
Verblyf word gebied in die herehuis-styl gastehuis wat bestaan uit 5 aparte slaapkamers, die oorspronklike woning op die Marrick-plaasopstal. Die gastehuis is gerestoureer om die elegante atmosfeer van sy vroeër jare te weerspieël. Die gastehuis beskik ook oor 'n sitkamer en eetkamer met 'n verwelkomende oop kaggel. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area, 'n swembad en 'n grasperk wat geskik is vir buitemuurse doendinge.
Verblyf word ook in 4 selfsorgkothuise gebied: Country Cottage, Guinea Fowl Cottage, Impala Cottage, en Hunter's Cottage.
Daar word baie doendinge aangebied soos begeleide wildritte, fietsry, voetslaan en nagritte, en die nuutgeboude huide bied wonderlike geleenthede om diere en voëls te besigtig. Marrick Safari bied ook 2 konferensiekamers wat troues en funksies aanbied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Trevor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- R357 Douglas Road, Kimberley, 8305, Noord-Kaap
- Gaste dink Marrick Safari het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R357 Douglas Road, Kimberley, 8305, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang