Successfully reported
+16

Martinique 41

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Rock Lane, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Martinique 41, geleë op die veilige Martinique-landgoed in Shaka's Rock, is 'n idilliese selfsorgwoonstel wat perfek is vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié smaakvol ontwerpte woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 4 gaste. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n eetarea wat geskik is vir 'n buitelug-eetervaring en 'n vrystaande braai. Gaste kan 'n duik in die gemeenskaplike swembad, 'n piekniek in die tuin geniet of 'n braai by die gemeenskaplike braai-area geniet. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elna M
Gesin met tieners
5.0
Ideaal vir 'n gesinsvakansie. Perfekte ligging en pragtige see-uitsig.
Okt 2025
Hannes B
Saam met vriende
5.0
Excellent, magnificent. Excellent service all round from booking, on arrival and during our stay. Peaceful, lovely environment and we h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Cecilia D
Saam met lewensmaat
5.0
Breathtaking views and the sound of waves when waking up is just beyond words. Such a wonderful stay! Ocean view from all the rooms. Ev...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Kristoff V
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige, netjiese blyplek. Baie goed ingerig. Ons het heerlik gebly in Martinique 41. Dit is regtig goed ingerig met alles wat 'n mens nodig het. Dit...
Sien meer
Mei 2025
Marco V
Saam met vriende
5.0
Awesome. Heerlik gebly, baie mooi en netjies en die view is spectacular.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Rock Lane, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Martinique 41 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Rock Lane, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfda0b170059afbc112cf245974b1e17dd4d7ac5361f4ecef6e15820e6a28ade080e8b830a86b9355e856a673cf4b24fde768?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 1 Rock Lane Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.518241007443 31.228380980426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang