Maru Djembe Campsite
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 4, 188kt Farm York, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Maru Djembe Campsite bied 'n heerlike kampervaring in die hartjie van 'n privaat natuurreservaat. Dit is net buite Hoedspruit geleë en is 'n wonderlike plek vir gaste om van die stad se gewoel te ontsnap.
Daar is 9 kampeerplekke om van te kies en elke staanplek het 'n kapasiteit van 9 gaste op 'n slag. Elke perseel het sy eie watertoevoer. Daar is ablusiegeriewe beskikbaar wat toegerus is met gasverwarmers, storte, wasbakke en toilette. Elke staanplek het ook braaigeriewe. Alle gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n gasbrander en 'n wasbak asook 'n lapa met piekniektafels.
Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 58 km vanaf Phalaborwa Krugerhek en 48km vanaf Orpen Krugerhek. Hierdie kampplek laat jou onbeperkte toegang toe sonder hektye, wat ware vryheid in die wildernis verseker. Dit is perfek vir natuurlewe-entoesiaste, want daar is 'n oorvloed wild soos kameelperde, wildebeeste, swartwitpense en meer wat rondloop. Gaste kan tydens warm dae in die damstyl-swembad ontspan en 'n gesinsvriendelike wandeling langs die 5 km-staproete neem.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Claudia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Portion 4, 188kt Farm York, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
- Gaste dink Maru Djembe Campsite het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 4, 188kt Farm York, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang