Successfully reported
+42

Marula Gardens

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 864 School Lane, River View, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Marula Gardens is in die omheinde River View Village geleë, net 'n kort entjie se ry vanaf die markdorpie Mtubatuba en 29 km vanaf die dorpie St Lucia met sy lieflike strande en die iSimangaliso-vleilandpark.

Gerieflike verblyf word in 'n aantal kamers gebied, waarvan 5 rondom die swembad geleë is en 3 in die tuine. Elke kamer het sy eie badkamer en is toegerus met lugversorging, 'n yskassie, 'n leunstoel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die meeste kamers het 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar by die eiendom.

Benewens die swembad bied die gastehuis braaigeriewe, 'n gastesitkamer en parkeerplek vir gaste.

Ontbyt is ingesluit, en 'n 3-gang-aandete is beskikbaar indien vooraf gereël.

Die ligging bied toegang tot plaaslike restaurante en kruidenierswinkels. Die bekende Hluhluwe-iMfolozi Park is 30 km vanaf Mtubatuba geleë vir die Groot 5-ervaring; uitstappies kan gereël word. Marula Gardens bied die ideale wegbreekplek vir KwaZulu-Natal se Noordkus-parke en -strande.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nigel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 864 School Lane, River View, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Marula Gardens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 260
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 260
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 864 School Lane, River View, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0561a7c659da9015a502c3997d4b2535226a709a3222903fce147799f18e89308bdb14cb6719cf93a327f1e18e4cf1c846d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 864 School Lane River View 3935 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.439047642886 32.180697398953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang