Successfully reported
+112

Marula Lodge Safaris

  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R521, Farm Currie 258, Alldays, 0909, Limpopo
  • Vanaf R805 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Marula Lodge Safaris bied gemaklike akkommodasie in die hartjie van die Alldays-bosveld. Dit is 'n rustige toevlugsoord waar gaste kan ontspan en weer met die natuur kan skakel, ideaal as 'n basis om Mapungubwe, die Ivoorroete, te verken, of bloot die streek se wildlewe en rustigheid te geniet.

Gaste kan kies uit 'n verskeidenheid eenhede, elk met 'n privaat ingang. Elke eenheid is gemeubileer met 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer, met linne en badhanddoeke voorsien. Bykomende geriewe sluit in lugversorging, 'n lessenaar en stoel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n slim-TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi. Sommige eenhede maak oop na 'n privaat patio, terwyl ander 'n patio met aangrensende eenhede deel. Twee eenhede deel ook 'n privaat braai-area.

Die lodge bied 'n reeks gedeelde geriewe, insluitend 'n swembad, pooltafel, tafeltennis en 'n pyltjiebord. Die Hooflodge sluit 'n gemeenskaplike sitarea en 'n gimnasium in. Vir diegene wat 'n meer eksklusiewe ervaring soek, kan die Lapa sonder ekstra koste vir 'n gesinsbraai bespreek word. Maaltye kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word. 'n Konferensiefasiliteit is ook beskikbaar vir sake- of groepbyeenkomste. Veilige, onderdakparkering word vir alle gaste voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Helgo K
5.0
Highly recommended. Stay, food and hosts were great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Michelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable. Very friendly host and hostess. We had a wonderful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Johan K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Absoluut fantasties in alle opsigte!
Aug 2025
Uwe H
Saam met vriende
5.0
A beautiful and peaceful lodge with excellent service and spacious rooms. We were welcomed warmly and were well taken care of. The faci...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Kate M
Gesin met tieners
5.0
We could not have had a better stay. I would not hesitate to recommend Marula Lodge Safaris. The service we received was outstanding. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsabe Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • R521, Farm Currie 258, Alldays, 0909, Limpopo
  • Gaste dink Marula Lodge Safaris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 805
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 805
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 805
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R521, Farm Currie 258, Alldays, 0909, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14698837786c84a2a93b2cf8e26ffa5545828ed32b4093b2a4e48e38007c6a839ea4403f0992f378ab498b6907da2da18609?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 R521 Farm Currie 258 0909 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.587267235261 29.160547838251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang