Masili Guesthouse
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 134 Tambotie Street, Sibasa Block A, Sibasa, 0970, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Masili Guesthouse bied gastekamers en is in die dorpie Sibasa geleë; ongeveer 5 km sentraal Thohoyandou.
Verblyf by Masili Gastehuis beskik oor 9 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed óf 'n koningingrootte-bed, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Daarbenewens het elke kamer gratis WiFi-internettoegang en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word en word in die eetarea bedien. Die gastehuis bied ook 'n swembad, 'n konferensiekamer en parkeerplek van die straat af vir voertuie. Masili Guesthouse is ook 'n entjie se ry vanaf 'n paar winkels, wegneemrestaurante en ander geriewe in die dorp geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dr Mashudu Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 134 Tambotie Street, Sibasa Block A, Sibasa, 0970, Limpopo
- Gaste dink Masili Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 134 Tambotie Street, Sibasa Block A, Sibasa, 0970, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang