Successfully reported
+21

Matamba Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanusdoring Road, Off R33 to Lephalale, Vaalwater, 0540, Limpopo
  • Vanaf R12 000 per nag, vir 12 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Matamba Lodge bied 'n rustige atmosfeer en 'n toevlugsoord na die bosveld. Hier is ekologiese volhoubaarheid en omgewingsvriendelikheid 'n prioriteit. Die lodge gebruik sonkrag om die meeste van sy energie op te wek en ononderbroke kragtoevoer tydens kragonderbrekings verseker.

Die lodge beskik oor 5 luukse privaat chalets en 'n sitarea, eetarea, kombuis, kroeg en biblioteek by die hooflodge. Alle chalets het 'n uitsig oor die bos en klein buitesitareas, almal ongeveer 10 tot 50 m vanaf die hoofgebou. Elke chalet het lugversorging, haardroërs, 'n ingeboude kluis, 'n tee- en koffiestasie en en suite-badkamers met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die eerste 4 chalets het elk 'n koninggrootte-bed en die vyfde chalet is 'n gesins-chalet is wat groter is en 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens het. Die wittebrood-chalet het 'n klein dek en privaat swembad, asook 'n diskrete buitestort en -bad vir die uiteindelike bosveld-ervaring. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die lodge het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond,
mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser beskikbaar. Die eetarea is ruim en ideaal vir gaste om hul maaltye te geniet. Daar is ook 'n kroeg en 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke.

Die voordeure lei na die groot dek en die swembad. 'n Gesellige sitarea bied skilderagtige uitsigte oor die uitgestrekte tuine.

Buite is daar 'n lapa met 'n ingeboude houtstoof, kaggel, rooster en sitplek vanwaar gaste die wild wat by 'n nabygeleë watergat bymekaarkom kan waarneem.

Hierdie lodge het onopvallende heinings, wat die besigtiging van wild moeiteloos maak, aangesien diere dikwels op die vlaktes voor die hoofsitarea saamdrom en om die omtrek rondloop.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Hermanusdoring Road, Off R33 to Lephalale, Vaalwater, 0540, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 12 000
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 12 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 12 000
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanusdoring Road, Off R33 to Lephalale, Vaalwater, 0540, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe817da32174817e5bd6a34852dbd2936595580412bc5a4dfe0dce8709a2c6be8fbbe9aa521299a647cb0ce89ff46776e56ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 000 per nag, vir 12 mense Hermanusdoring Road Off R33 to Lephalale 0540 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.102259777359 27.967414855957
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang