Successfully reported

Matjiesvlei Cottages

Middelplaas Selfsorg
Vanaf
Vanaf R 1 358
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die geskiedenis van hierdie kothuis is onbekend, maar dit het moontlik dekades gelede as 'n woonhuis vir mense wat na die plaas omgesien het, gedien. Deur die jare het dit verweer, maar is onlangs opgeknap met 'n pragtige uitsig oor die olyfboorde, veld en op die berge. Middelplaas bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met die nodige eetgerei, breekware, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, stoof en oond toegerus. In die eetarea is daar 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het lugversorging en gemaklike sitplek met 'n binnebraai. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kothuis het 'n onderdak-stoep met braaigeriewe en 'n potjiekos-pot. Daar is ook 'n wasmasjien in die nabygeleë skuur. Middelplaas is net 3 minute se stap vanaf die privaat piekniek-perseel langs die rivier.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg en linne word voorsien.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Dit is toeganklik vir enige klein motor; ry net stadig en bly teen 40 km/h.

Let asseblief daarop dat daar geen selfoonontvangs in hierdie area is nie.

Rook binnenshuis is verbode.

Wees asseblief bedagsaam; geen laatnag-partytjies of harde geraas word toegelaat nie.

Hou asseblief deure toe weens slange in die area.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bokwagtershuis Selfsorg
Vanaf
Vanaf R 1 526
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Bokwagtershuis is oorspronklik in die 19de eeu gebou as verblyf vir Matjiesvlei se bokwagter. Sy taak was om oor al die bokke van verskillende plase in die vallei te waak. Die huis is opgeknap met moderne geriewe, maar op 'n outentieke wyse om steeds die atmosfeer te behou. Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea, en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort en bad. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en wasmasjien toegerus. Die eetarea het binne-braaigeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n smeulstofie vir die winteraande en lugversorging vir somer. Daar is ook gratis WiFi en die leefarea lei na 'n stoep met stoepmeubels. Op die gras is daar 'n ronde braai-area met 'n braai-toerusting en 'n potjiekos-pot.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg en linne word voorsien.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Dit is toeganklik vir enige klein motor; ry net stadig en bly teen 40 km/h.

Let asseblief daarop dat daar geen selfoonontvangs in hierdie area is nie.

Rook binnenshuis is verbode.

Wees asseblief bedagsaam; geen laatnag-partytjies of harde geraas word toegelaat nie.

Hou asseblief deure toe weens slange in die area.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Stalle Selfsorg
Vanaf
Vanaf R 1 526
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en skottelgoedwasser, sowel as 'n binnebraai-kaggel. Daar is 'n wasmasjien in die voorportaal. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 8. Die sitkamer het lugversorging en gemaklike sitplek en 'n Dover-stoof vir verhitting in die winter. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n ruim patio met sitplek en 'n ingeboude braai. Daar is 'n sirkelvormige braai op die gras langs die patio. Braairoosters, vuurtang en 'n potjiepot is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg en linne word voorsien.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Dit is toeganklik vir enige klein motor; ry net stadig en bly teen 40 km/h.

Let asseblief daarop dat daar geen selfoonontvangs in hierdie area is nie.

Rook binnenshuis is verbode.

Wees asseblief bedagsaam; geen laatnag-partytjies of harde geraas word toegelaat nie.

Hou asseblief deure toe weens slange in die area.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 358
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fcdfe598db5f5e2065cfeb581a42d2a7f41bbcdee0bc0590ed8e4b4b95a15eeb50dfda1a25ce35d06d9d31f843a3a7892b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 358 per nag, vir 2 mense 161 5 1 5 Matjiesvlei Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.447224618173 21.651562669112
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang