Successfully reported
+56

Matola Private Game Reserve

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Matola, Off the R63, 20 km from Komga, 4950, Oos-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Matola Private Game Reserve is in 'n rustige omgewing in die Kubusi-vallei, 20 km vanaf Komga geleë. Matola Private Game Reserve bied gerieflike verblyf met lieflike uitsigte.

Gaste het 'n keuse van 6 grasdak-chalets wat tot 4 mense in elk kan akkommodeer. Elke chalet kyk uit oor die pragtige omgewing en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed; die stapelbeddens is die beste geskik vir kinders. Elke chalet het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook in die chalet beskikbaar.

Die chalets maak gebruik van 'n gesentraliseerde en gemeenskaplike lapa wat 'n kombuis, 'n knus kaggel en 'n kroeg het. 'n Swembad en braaigeriewe is ook beskikbaar vir gebruik. Matola Privaat Wildreservaat maak voorsiening vir gesinsnaweke, geleenthede, konferensiegroepe en ekotoerisme.

Die reservaat bied 'n kombinasie van rotsagtige berghange, grasvelde, 'n rivier en rivieroewers, wat 'n ryk diversiteit van flora en fauna bied. Verskeie doendinge kan op die reservaat geniet word, soos vang-en-vrylaat-hengel, voëlkyk, voetslaan, stap, fietsry, 4x4-ritte, en selfry-wildritte.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Theon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Farm Matola, Off the R63, 20 km from Komga, 4950, Oos-Kaap
  • Gaste dink Matola Private Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Matola, Off the R63, 20 km from Komga, 4950, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ6eiDvWVvlxvX6ONs6AvOacUNz6remBYRbAOUjzumMs4gjKYWZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Farm Matola Off the R63 4950 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -32.5217428902 27.74767186025
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang