Successfully reported
+11

Matty Roux Selfsorg Akkommodasie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 153 Joyce Avenue, Magalieskruin, Pretoria, 0150, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Matty Roux Selfsorg Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf in Magalieskruin.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied wat slaapplek het vir 2 tot 4 gaste. Woonstel 1 op die grondverdieping is ideaal vir ’n paartjie of ’n gesin van 3. Dit het ’n slaapkamer met ’n dubbelbed, ’n privaat badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea.

Woonstel 2 is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eenheid het gerieflike beddens, ’n en suite-badkamer, ’n kombuis en ’n sitarea.

Die kombuise is elk met ’n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Elke eenheid het ’n TV met sekere DStv-kanale. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Gaste kan in die tuin ontspan of in die gemeenskaplike swembad afkoel. Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel saam met hul troeteldiere woon.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Cobus P
5.0
Baie professional. Baie dankie vir alles. Dit was stil en ek het lekker gerus.
Okt 2025
Petro N
5.0
Baie lekker. Het baie lekker gebly. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Huis weg van jou huis.
Sep 2025
Ronel En Nico S
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename gasvrou en heer. Heerlik geslaap, dankie.
Aug 2025
Louwrens P
5.0
Puik verblyf! Fantastiese verblyf, diens en gasvryheid. Elsa was net goed vir my. Baie dankie!
Aug 2025
Ilse R
5.0
Dit was 'n ongelooflike gekoesterde ervaring. Ruim eenheid met baie aandag. Dit was 'n ongelooflike gekoesterde ervaring. Ruim wooneenheid met baie pe...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 153 Joyce Avenue, Magalieskruin, Pretoria, 0150, Gauteng
  • Gaste dink Matty Roux Selfsorg Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 153 Joyce Avenue, Magalieskruin, Pretoria, 0150, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b16d8ecb39f6c50175b870447becaf0f8fa6117145f61f41f324a4937c7eb3884b43273b7ee1ec429ee7b2354a74b4bb842?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 153 Joyce Avenue Magalieskruin 0150 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.688187722005 28.235852391992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang