Successfully reported
+23

Matumi Golf Lodge

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Singa Drive, Matumi Estate, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 588 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Matumi Golf Lodge is in Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga, ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede, soos die Lowveld Botaniese Tuine, Krugerwildtuin en Emnotweni Casino. Dit is die perfekte vakansieplek weg van die besige stadsgeraas.

Die verblyf word in 5 eenhede gebied wat altesaam slaapplek het vir 10 gaste. Die eenhede sluit in, die Deluxe Kamer 1, Luukse Kamer 3, Luukse Kamer 5, Luukse 2-Enkelbedkamer 6 en 'n Presidential Suite 7. Die eenhede het elk gemaklike beddens, ’n badkamer met ’n bad en ’n stort en ’n privaat ingang.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan doendinge op die perseel, soos gholf, voëlkyk, swem, fietsry en tennis geniet.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, tennis, Groot 5 en wildritte in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 5 Singa Drive, Matumi Estate, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Matumi Golf Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 588
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 588
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 588
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Singa Drive, Matumi Estate, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNzhkNDdkLTA5M2UtNDAyZC1hMjgwLWE4N2YzNmYwNzE3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 588 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 5 Singa Drive Matumi Estate 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.480166666667 31.003138888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang