Successfully reported

Matumi Lodges

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Melina C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Immaculate stay in paradise. We absolutely loved our stay in Matumi. The lodge is world-class luxury accommodation. The house is fully equipped with everything you need, including a massive ice machine! The staff were so lovely and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beryl
Matumi Lodges
Thank you Melina, we loved having you!

Roleen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Uitsonderlike ervaring in pragtige huis in Mjejane, 'n privaat wildsreservaat. Wonderlike huis reg op die rivier. Baie ruim, skoon, netjies, pragtig gemeubileerd en goed toegeruste huis. Skoonmaakdienste was ook ingesluit asook een wildsrit per dag. Kommunikasie met die eienaar was baie effektief. Enigste teleurstelling was die feit dat die gaste in die ander Matumi Lodge langs ons se kinders by tye gehoor kon word. (Die twee Matumi Lodges grens reg teen mekaar). My aanbeveling sou wees om nie kinders toe te laat wanneer daar gaste in een van die twee lodges is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Beryl
Matumi Lodges
Thank you, Roleen. We loved having you at our house!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Beryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 14 040
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 14 040
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 14 040
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 43 Fish Eagle Road, Mjejane Wildreservaat, Hectorspruit, 2021, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa43065cc35ae1f15eedbbeee69c9b9911e2b591ad595b5b57aab3f50d19aa6ba67d9e04b154d99693ca5a6721dd94876e46a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 040 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 43 Fish Eagle Road Mjejane Wildreservaat 2021 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.379395498909 31.735216577385
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang