Successfully reported
+42

Mauritian Villa on the Vaal River

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: 17b Worcester Avenue, Marlbank River Estate, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mauritian Villa is op die oewer van die Vaalrivier in Vanderbijlpark. Dit bied selfsorgverblyf met asemrowende uitsigte.

Die ruim huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, waarvan 2 elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet het. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, met 1 kamer met 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. 'n Gastebadkamer met 'n stort en toilet is ook beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel met stoele toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel, ideaal vir gesellige aande na 'n dag van aktiwiteite. Boonop kan gaste in die TV-kamer met sagte sitplek en 'n volledig toegeruste kombuisie ontspan. Daar is ook 'n kuierarea met 'n pooltafel en veerpyltjiebord. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Buite kan gaste maaltye in die buitelug geniet op die gemeubileerde stoep met 'n uitsig oor die sprankelende swembad. 'n Braai-area en sonstoele is ook beskikbaar. Gaste kan 'n boot saambring en gedurende die dag wateraktiwiteite geniet of 'n sonsondergangvaart onderneem, en terugkeer na 'n aand om die boma reg op die water.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 17b Worcester Avenue, Marlbank River Estate, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: 17b Worcester Avenue, Marlbank River Estate, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc64694aab02d6023341b840bc9b6255533a91d4ebf7955bd67f701304e8cff8d73f6e34c8025263655db136dc82d7dacddc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8) 17b Worcester Avenue Marlbank River Estate 1911 Gauteng 021 201 8901 10:00-17:00 15:00 -26.797366724013 27.764005133503
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang