Successfully reported

Maxi's Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Cheryl K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing, lovely, homely. Enjoyed every moment. Absolutely amazing, washing machine is a double plus point. Everything neat and tidy, nothing short inside the cottage. Bed was a bit hard, no carport and parking entrance a bit tight. Besides that, we had a wonderful stay and will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andria L
1 nag
5.0
Okt 2025

Baie gerieflik! Dis skoon, gerieflik, veilig en die bed is baie gemaklik. Als wat jy nodig het, is daar. Dis ook privaat en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het die netjiese plekkie baie geniet. Wonderlike gastehuisienaars. Heerlik gekuier. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly! Pragtig skoon en modern met alles wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly! Ongelooflike vriendelike gasvrou en gasheer. Pragtig skoon en modern met als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mara S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Fantastiese verblyf opsie in Oudtshoorn. Lieflike eenheid. Uitstekend toegerus vir kort of lang verblyf. Uiters netjies en skoon. Afwerking en toebehore van uitstekende gehalte. Die toppunt was ons gasvrou - sout van die aarde voorwaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die Cottage was baie netjies en die diens was puik gewees. Sal dit beslis aanbeveel. Die Cottage was baie netjies en die diens was puik gewees. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Goldie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker area en waarde vir jou geld. Ek het baie lekker gebly. Ruim en netjiese eenheid met alles wat jy nodig het. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agnes W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Vriendelik gerieflik pragtig. Baie lekker gebly, gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Veilig gevoel en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veda L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Ek kan die akkommodasie met vrymoedigheid aanbeveel. Maxis Cottage is keurig gemeubileerd en baie skoon en netjies. Die gasheer en -vrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Dankie vir die heerlike tuisgebakte beskuit en gebottelde water. Ek sal julle akkommodasie beslis aanbeveel. Dankie vir 'n heerlike aand se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Dit was 'n rustige atmosfeer en ons het lekker verkeer. Dit was 'n fantastiese.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Condor Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8faa580e321d669a769c547e6c45a948b5926af8ed3f674754a02f69a426f82d5cfa3372f8b2c4f2f243c4ae8bf2ff40e572?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 39 Condor Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.5804642 22.2136373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang